Tag Archives: Mandela

tongval

‘n Ander Tongval

Saam met Country of My Skull en Begging to Be Black vorm ‘n Ander Tongval ‘n tipe trilogie, drie afsonderlike werke wat die Suid-Afrikaanse samelewing bestudeer en bespreek. Krog het ‘n ongelooflike vermoe om dinge raak te sien en uit te lig, en wys op […]