© 2010 Linsen. All rights reserved. tongval

‘n Ander Tongval

Saam met Country of My Skull en Begging to Be Black vorm ‘n Ander Tongval ‘n tipe trilogie, drie afsonderlike werke wat die Suid-Afrikaanse samelewing bestudeer en bespreek.

Krog het ‘n ongelooflike vermoe om dinge raak te sien en uit te lig, en wys op al die kompleksiteit, onsekerheid en gereeld humor van die nuwe Suid-Afrika.

Verder is haar teks uiters liries, en ‘n absolute plesier om te lees.

Post a Comment

Your email is never published nor shared.

You may use these HTML tags and attributes <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>