Daily Archives: 26 Feb ’10

Thula Thula

Thula-thula

Ek het die absolute voorreg gehad om saam met ‘n paar vriende ‘n Boekklub te begin, en die eerste boek wat ons bespreek het was Annelie Botes se Thula-thula. Die roman vertel die storie van Gertruida Strydom, ‘n jong dame wat al amper haar hele […]