Daily Archives: 19 Dec ’09

Fees

Fees van die Ongenooides

Ek het die afgelope week of twee PG du Plessis se onlangse oorlogsroman Fees van die Ongenooides gelees. Die verhaal vind plaas gedurende die Anglo-Boere Oorlog, maar anders as ander boeke wat ek onlangs gelees het, is die fokus daarvan nie op die oorlog in […]