Daily Archives: 19 Nov ’09

mannetjies-mentz

Op soek na Generaal Mannetjies Mentz

Ek is Christoffel Coetzee se roman Op soek na Generaal Mannetjies Mentz deur ‘n vriendin geleen, en het dit werklik treffend ervaar. Mannetjies Mentz vind tydens die Anglo-Boer Oorlog plaas, en vertel die verhaal van ‘n veggeneraal, Mannetjies Mentz. Desnieteenstaande dat Mentz fiktief is, word […]