Daily Archives: 30 Oct ’09

staan-in-die-algemeen-nader-aan-vensters-voor

Staan in die algemeen nader aan vensters

Ek het oor die afgelope paar weke Loftus Marais se digbundel Staan in die algemeen nader aan vensters gelees. Sy gedigte is van ‘n uitsonderlike gehalte, en daar is ‘n melodie en beeldskoonheid aan sy woorde wat dit baie aangenaam maak om te lees. Sy […]