Daily Archives: 12 Oct ’09

DroeWitSeisoen

‘n Droë wit seisoen

Ek het André P Brink se roman ‘n Droë Wit Seisoen op aanbeveling van ‘n vriendin gelees, en het dit besonder insiggewend ervaar. Die roman vind plaas tydens Apartheid in die 70′s, en vertel die verhaal van ‘n wit man wat betrokke raak by die […]