Daily Archives: 22 Sep ’09

asbesmiddag

Asbesmiddag

‘n Onlangse trip oorsee het my baie tyd gegee op vliegtuie, treine en stasies. Gevolglik kon ek heelwat lees. Etienne van Heerden se nuutste boek, Asbesmiddag, was die eerste ordentlike Afrikaanse roman wat ek in ‘n lang tyd gelees het, en ek moet erken dit […]